So elke nou en dan is daar ‘n dame wat kla oor die Stoute Boudjies of die Vrydag Bederf. Ek onthou een keer het ek die Stoute Boudjies op Facebook geshare en toe is daar ‘n dame wat comment oor die gevaaalike dame in die foto se voete wat vuil is. Snaakse ding is, dat mense wat hul voete gebruik se voete vuil word. Meeste van die kere is die haters net jaloers en vet. Daar is wel ook baie dames daar buite wat die Stoute Boudjies sien as inspirasie, want hulle is nie lui nie.
Geniet die week se Stoute Boudjies.
Die beste boom om te rook, is boom wat jy self groei. My voorstel is dat jy hier oplees oor sade en dan hier onder click om vir jou 15% af te kry van die sade wat jy koop by HerbNationSeeds.
Kry vir jou ‘n GVLK hempie. Maak dit sommer ‘n geskenk aan jouself. Click hier onder.
The post Stoute Boudjies vir jou appeared first on gevaaalik.com.