‘n Week laat met Stoute Boudjies
Ek weet, die Stoute Boudjies van laasweek is laat. Kom ons rol maar net daarmee. Dit is nou mos weer Woensdag. As jy regtig wil my motiveer gaan volg gevaaalikdotcom op Instagram en post iets, tag my...
View ArticleStoute Boudjies weer ‘n keer
Hier’s ek weer, hier’s ek weer, met Soute Boudjies voor jou digitale-deur. Nie veel om hier te sien anders as Stoute Boudjies nie. Dit en hierdie link wat jy moet volg om my te follow op Instagram....
View ArticleStoute Boudjies vir vrede
Genade maar die mense raak ontsteld as die Stoute Boudjies nie verskyn wanneer dit moet nie. Kwaai comments, emails, ‘n DM of twee op Instagram. Ja, ek lees die DMs. Ek moet minder DMs lees, maar het...
View ArticleGoeie genade dit is Stoute Boudjies
As jy gevra het vir reën, dan kry jy dit verseker nou hier in Pretoria. Sedert Maandag reën it sonder ophou. My tuin is besig om weg te spoel. Ek moes my plante vandag onder ‘n dak in skuif want hulle...
View ArticleSal jy die Stoute Boudjies mis?
Wel, sal jy? Sal jy dit mis as die Stoute Boudjies nie meer gepost word nie. Wel, speak now or forever hold your peace. Daai comment section daar onder op die page is vir ‘n rede daar. So drop ‘n...
View ArticleAlles is dol met Stoute Boudjies
Wat ‘n week. Ek sit met ‘n halwe podcast, ‘n video wat ek nie gly jy sal ooit sien nie en is ‘n dag laat met die Stoute Boudjies. 2020 off to a great start. In elk geval, darem so ietsie oor Korn...
View ArticleStoute Boudjies vir die wat laf is
Ek weet, jy sit al van Woensdag af en vloek my omdat daar nie ‘n nuwe Stoute Boudjies is nie. Dis ok, ek is steeds lief vir jou al noem jy my ‘n doos. Jy is immers hier op my site. Wen-wen. Geniet die...
View ArticleStoute Boudjies my bra
Genade,die Stoute Boudjies is hier en dit is Woensdag. Dit is laat in die aand, maar die werk word gedoen. Indien jy gevaaalikdotcom volg op Instagram het jy al die teasers gesien van die nuwe GVLK...
View ArticleStoute Boudjies want jy soek dit
Dit is Stoute Boudjies tyd. Dankie vir die tonne foto’s wat aanhou in kom. Die gehalte is van so standaard dat ek nie kan voor by met alles post nie. As jy nog nie jou foto’s gesien het nie, byt vas....
View ArticleStoute Boudjies maak seer
Nie regtig nie.. Ek moes net een om ander titel vir die Stoute Boudjies kies. Wel, daar is jou titel nou. Wees bly en jubel. Ook, volg gevaaalik.com op Instagram. Geniet die week se Stoute Boudjies....
View ArticleHaal in met Stoute Boudjies
Ek is agter met alles. Ek is agter met lewe, as ek nou eerlik is. Dus is ek net hier om die Stoute Boudjies te drop en vir jou te sê jy moet gevaaalik.com gaan volg op Instagram. Geniet die week se...
View ArticleSoet slaap Stoute Boudjies
As jy op enige social media platform is, of deel is van enige WhatsApp group dan het een of ander nool met ‘n IK laer as 20 verseker al fake Corona-news in jou timeline in gestoot. Of jy ken van...
View ArticleVoel beter met Stoute Boudjies
Voel jy sleg? Negatief oor alles? Kwaad vir jou baas, werk, vrou, kinders, ouers, government, bure, vriende? Kwaad vir jouself? Moet nie wees nie. Word eerder kwaad vir gevaaalik.com op Instagram, of...
View ArticleStoute Boudjies, voor ons Stream
Ek werk van die huis af, maar sit meer ure in as van te vore? Hoe werk dit? Ek moet myself forseer om ‘n breek te vat. Ek het klaar die 15 minute 10:00 breek gemis. Maar ek gaan nou koffie maak en dan...
View ArticleMiddel van die lockdown Stoute Boudjies
Ek gaan eerlik wees en vir jou sê dat ek nou al bietjie gatvol is vir my huis. Ek het gister die laaste van my Tipo Tinto gedrink saam met die laaste blikkie rooikoeldrank wat ek gehad het. My...
View ArticleWat maak Stoute Boudjies anders?
Niks. Jy kan iets soos die Stoute Boudjies op baie websites kry regoor die internet. Al verskil hier is dat ons dit meestal in Afrikaans doen hier op gevaaalik.com. Meestal ander local sites is bang om...
View ArticleStoute Boudjies by die deur uit
Hoe lank is dit nog tot jy jou gat gaan begin afveë aan die lockdown reëls? Moet my nie verkeerd verstaan nie, Covid-19 is ‘n regte virus wat al duisende mense se dood veroorsaak het. Ek dink wel dat...
View ArticleStoute Boudjies, weekliks, soortvan
Hier is nog een van daardie Stoute Boudjies goed wat ek probeer doen elke Woensdag. Praise Oden vir die van julle wat uithelp deur foto’s in te stuur op die messenger. (Click daar om fotos te stuur, of...
View ArticleSulke Stoute Boudjies
Watse Stoute Boudjies? Sulke Stoute Boudjies. Die tipe Stoute Boudjies wat jy op ‘n Woensdag sien net hier op gevaaalik.com. Maak sin, nie waar nie? Wat anders sin maak is jy wat my volg op Instagram....
View ArticleStoute Boudjies is beter
“Beter as wat?” hoor ek jou vra. Beter as die Vrydag Bederf? Sekerlik nie. Beter as die vorige Stoute Boudjies? Net jy sal kan besluit. Persoonlike is ek meer van ‘n boudjies man as wat ek ‘n boobs ou...
View Article