Wel, sal jy? Sal jy dit mis as die Stoute Boudjies nie meer gepost word nie. Wel, speak now or forever hold your peace. Daai comment section daar onder op die page is vir ‘n rede daar. So drop ‘n comment en red die Stoute Boudjies. Of moenie, jy is mos ‘n grootmens. Of altans, jy vertel vir almal jy is ‘n grootmens. Jy kan selfs vir my ‘n DM stuur op Instagram as jy dit eerder sou wou doen. Weet net as jy niks sê nie gaan jy moet lewe met jou besluit.
Geniet die Stoute Boudjies.
Daar is nog genoeg tyd om ‘n lekker size plantjie te groei. Koop jou sade nou by Cape Ape en kry gratis aflewering enige plek in SA.


Jy kan official GVLK hemde en hoodies net koop by komedie.co.za.
The post Sal jy die Stoute Boudjies mis? appeared first on gevaaalik.com.