Quantcast
Channel: Stoute Boudjies – gevaaalik.com
Viewing all 278 articles
Browse latest View live

Dik dampe en Stoute Boudjies

$
0
0

Vandag is dit ‘n hele maand sedert dagga gedekriminaliseer is in Suid-Afrikan deur die Konstitusionele Hof. Niemand is sedert die verandering dood agv. dagga nie. Die kinders in ons land gaan steeds skool toe en ons het nie skielik meer skisofrene as van te vore nie. Daar is wel minder mense wat gearresteer word vir die gebruik of groei van ‘n plant. En alhoewel die koop en verkoop van dagga steeds onwettig is, het die dagga-industrie in SA reeds begin om ‘n groter te impak op die ekonomie. Oor die laaste maand het ek al baie gepraat met mense wat in die dagga-industrie werk (direk of indirek) en die snaakse ding was dat hulle almal belasting betaal. Maak van hierdie informasie wat jy wil.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Loading…

The post Dik dampe en Stoute Boudjies appeared first on gevaaalik.com.


Stoute Boudjies maak kalm

$
0
0

Soms kry jy net daai dae waar alles jou die moer in maak. Indien vandag een van daardie dae is vir jou, stel ek voor jy laat die Stoute Boudjies toe om jou te help kalmeer. Wat help dit om so die moer in te wees?

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Loading…

The post Stoute Boudjies maak kalm appeared first on gevaaalik.com.

Stoute Boudjies is nie laat nie

$
0
0

Hierdie is nie die Vrydag Bederf nie. Hierdie is die Stoute Boudjies en behalwe as my kalender vir my lieg is dit vandag Woensdag. Woensdag is die dag wanneer die Stoute Boudjies veronderstel is om te verskyn op gevaaalik.com. Kom ons hoop die dinge on time doen streak hou deur tot by die Vrydag Bederf.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Loading…

Wys met trots dat jy dink die mongole wat ons land bestuur is ‘n grap deur ‘n “Please protect me from yourself” hemp te kry. Click hier onder om nou een te kry!

The post Stoute Boudjies is nie laat nie appeared first on gevaaalik.com.

Stoute Boudjies cruise in by die deur

$
0
0

Die Stoute Boudjies cruise in by die deur soos jy uit cruise by jou kantoor se deur. Maak seker jy stuur enige van die snaakse of cool foto’s wat jy daar buite afneem instuur vir die Random Gevaaalikhede. Jy kan sommer die foto’s instuur met Facebook Messenger. Baie makliker as email. Jy neem mos foto’s met jou foon, of hoe?

Geniet die week se Stoute Boudjies.

P.S. Het jy gesien hoe laat ek die vegans se koppe ontplof van woede?

Loading…

Die snaakste hemp tans beskikbaar in Suid-Afrika. Click net hier onder en kry vir jouself of ‘n vriend een.

The post Stoute Boudjies cruise in by die deur appeared first on gevaaalik.com.

Stoute Boudjies uit die verlede

$
0
0

Gister het ek meeste van die dag gewerk aan GVLK Boomhuis-dinge. Wat is die GVLK Boomhuis vra jy? Ek kan jou nog nie al die besonderhede gee nie, maar in die Random Gevaaalikhede van later vandag sal jy nog bietjie van ‘n sneak peak kry.

Tot dan, geniet die week se Stoute Boudjies.

Loading…

Die perfekte geskenk vir kersfees vir jouself of vir ‘n vriend. Click hier onder en sien al die GVLK hemde.

The post Stoute Boudjies uit die verlede appeared first on gevaaalik.com.

Viewers choice Stoute Boudjies

$
0
0

Die week se Stoute Boudjies is ‘n versameling van foto’s wat ingestuur is deur julle, die lesers van gevaaalik.com. Al die foto’s wat jy hieronder sien is vir my gestuur met Facebook Messenger. Dit is die maklikste manier om jou foto’s in te kry in die Stoute Boudjies, Random Gevaaalikhede en Vrydag Bederf.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Loading…

SuperDry is vir losers wat dink duur klere maak hulle cool. Superhigh is vir die van jullewat nie dose is nie.

The post Viewers choice Stoute Boudjies appeared first on gevaaalik.com.

Potato aim en Stoute Boudjies

$
0
0

Daar is iets baie satisfying aan iemand ‘n kopskoot gee in ‘n game. In games soos PUBG is dit altyd satisfying as jy enige mededingende spelers vermoor. Miskien het jy die eerste skoot af gekry. Miskien het jy net beter en meer raak geskiet. Miskien het jy die ou uitoorlê deur beter te beweeg en beter taktiek te gebruik. Ander kere verloor jy, en in my geval is dit baie as gevolg van “potato aim”.

“Potato aim” is wanneer jy alles rondom die ding waarvoor jy mik raak skiet, maar nie die ding waarvoor jy probeer mik nie. Hier onder is ‘n lekker video met ‘n spul oomblikke wanneer ek hard potato aim.

Geniet die video en subscribe aan my YouTube channel as jy like wat jy sien. Geneit ook die Stoute Boudjies.

Loading…

Die coolste kersgeskenk wat jy kan gee, is een van hierdie hemde. Of enige van die ander hemde. Gaan loer gerus na al die designs hier.

The post Potato aim en Stoute Boudjies appeared first on gevaaalik.com.

Maksimum Stoute Boudjies

$
0
0

Nog ‘n dag nader aankersfees. Het jy al begin kersgeskenke koop? Ek het. Ek het gister vir ‘n goeie vriend drie sade gekoop wat ek glo hy baie blyoor gaan wees. Wat gaan jy koop vir daardie persoon vir wie jy iets moet koop? Miskien ‘n GVLK hemp? Hulle is immers beskikbaar op komedie.co.za en daar is verskillende hemde om van te kies, so jy kan vir so paar mense sommer geskenke koop op dieselfde tyd.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Loading…

 

Onthou die Superhigh hemp is in ‘n vroulike snit ook beskikbaar. Die beste hemp om te koop vir die stoner ou of dame in jou lewe.

The post Maksimum Stoute Boudjies appeared first on gevaaalik.com.


Voor die ruskans Stoute Boudjies

$
0
0

Almal maakreg vir die vakansie. As jy die jaar op vakansie gaan, ry mooi of reis veilig as jy nie ry nie. Teen Vrydag is meeste mense oppad met vakansie. Geniet dit en as jy enige snaakse dinge sien terwyl jy op vakansie is, neem ‘n foto en stuur dit vir my vir die Random Gevaaalikhede man. Doen dit sommer met Facebook Messenger.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Loading…

The post Voor die ruskans Stoute Boudjies appeared first on gevaaalik.com.

Nuwe content Stoute Boudjies

$
0
0

Ek dreig nou al vir moer lank om weer interviews te begin post met Gevaaalike Dames. Miskien is 2019 die jaar wanneer ek hierdie interviews weer kan gedoen kry. Back in the day was dit ‘n ding en ek dink miskien is dit nou ‘n goeie tyd om daardie weer aan die rol te kry. Veral met die nuwe GVLK stuff wat binnekort gaan beskikbaar wees op komedie.co.za. Ek wil nie te veel weggee nie, maar jy moet seker kan raai dat die nuwe shop items gaan Stoute Boudjies verwant wees.

As jy wil weet wanneer die nuwe GVLK items drop in Jan 2019 kan jy my Instagram dophou of net opteken vir die gevaaalik Nuusbrief.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Deur ‘n advertensie of twee hier onder te klik help jy om gevaaalik.com aan die gang te hou. Thanks.

Loading…

The post Nuwe content Stoute Boudjies appeared first on gevaaalik.com.

Laatmiddag roep na Stoute Boudjies

$
0
0

Meer as helfde van die week is verby. Nog net twee dae dan is dit naweek. Net die idee van daardie eerste koue bier op ‘n Vrydag maak my sommer opgewonde. Laat my terug dink aan die vakansie. Ek gaan sommer op my foon weer deur al die foto’s wat ek die vakansie geneem het. Gepraat van foto’s wat mens neem op vakansie, het jy al jou snaakse/mooi/cool foto’s vir my gestuur vir die Random Gevaaalikhede? Doen dit sommer hier met Facebook Messenger. Lekker maklik.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Julle fokken ysters het gister die klik rekord vir die advertensies hier onder gebreek! Nou is die meeste klikke in een dag 29 en nie meer 29 nie. Kan ons die rekord breek twee dae in ‘n ry? Elke klik help om die gevaaalik.com hosting te betaal en die 29 klikke het gehelp dat ons R21 maak om by te dra tot die hosting fonds! Dankie vir jou klik(ke)

Loading…

The post Laatmiddag roep na Stoute Boudjies appeared first on gevaaalik.com.

Rubbereend Stoute Boudjies

$
0
0

Nie veel om te sien hier nie, behalwe die Stoute Boudjies. Soos altyd voel ek dat ek jou net moet bewus maak van die feit dat jy foto’s kan stuur na gevaaalik.com met Facebook Messenger.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Deur die advertensies hier onder te klik help jy om gevaaalik.com se hosting vir nog ‘n jaar te betaal. Sover is die meeste klikke wat in een dag gedoen is 29. Kan ons ‘n nuwe rekord stel van oor die 30?

Loading…

As jy self wil groei gaan jy ook jy sade kort, kyk hier.

The post Rubbereend Stoute Boudjies appeared first on gevaaalik.com.

Laat uitgawe Stoute Boudjies

$
0
0

My bad. My podcast van die week gaan ook vandag eers drop, en dan weer Maandag. Waaroor gaan ek praat? Wel, die podcast se naam is ‘Hoe was jou naweek?’. Jy gaan dus verseker hoor oor my naweek, maar ook ander goed. Ek het byvoorbeeld die naweek wat verby is die beste stand-up set van my lewe gedoen, by ‘n private party.

Onthou om seker te maak jy kry die weeklikse email met al die links na alles wat op gevaaalik.com was deur die loop van die week. Daai email is handig as jy nie daagliks by die site wil stop nie.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Elke klik op die advertensies hier onder help om gevaaalik.com se hosting vir nog ‘n jaar te betaal. Thanks vir die hulp om ons te kry tot by 30 klikke op een dag.

Loading…

Die komedie.co.za shop is weer oop. Jy kan dus nou vir jou so paar nuwe hemde koop vir 2019. Miskien een van die snaakse hemde soos die ‘Please protect met from yourself’. Alle items is beskikbaar in mans en vrouens snitte.

The post Laat uitgawe Stoute Boudjies appeared first on gevaaalik.com.

Breaking news Stoute Boudjies

$
0
0

Die week word daar gewerskaf hoor. Die podcast is uit, en nou bekend gestel aan die publiek. 1 Februarie 2019 launch ek ‘n baie cool nuwe produk op die gevaaalik.com shop. As jy my volg op Instagram en jy hou my stories van die laaste twee dae dop, dan weet jy reeds wat kom. Die res van julle sal maar moet wag tot Vrydag.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Klik ‘n advertensie hier onder en help om gevaaalik.com se hosting vir die jaar te betaal. Elke klik help, maar as jy meer as een klik gee is dit ook gaaf.

Loading…

Al die gevaaalik hempies is weer beskikbaar op komedie.co.za. Koop vir jou so paar nuwe hempies vir 2019, jou trens.

Is jy opsoek na die beste boom-sade in Suid-Afrika? Dan stel ek voor jy lees hier en kry vir jou 15% afslag deur die banner hier onder te click en discount code “stix” te gebruik.

The post Breaking news Stoute Boudjies appeared first on gevaaalik.com.

Stoute Boudjies, nie nodig vir iets meer nie


Stoute Boudjies tussen die load shedding

Netflix en chill Stoute Boudjies

$
0
0

Wat kyk jy op Netflix wat cool is? Ek het nou die dag Polar gekyk, en as jy hou van crazy violent action movies dan sal jy ook daarvan hou. Los jou Netflix voorstelle vir my in die comments.

Facebook cuck alweer hard op die gevaaalik.com Facebook page. Die Facebook algorythm hou aspris ons content weg van die mense wat reeds ons page like. Druk vir Facebook ‘n vet fokken pit en gaan like so paar posts daar, of share selfs so iets met jou vriende. Moet nie laat Facebook en daardie ondier Mark Zuckerburg wen nie.

Ok, laat ons aanbeweeg na wat jy eintlik wil sien hier, die Stoute Boudjies.

Loading…

Koop vir jou ‘n gevaaalike hempie op komedie.co.za.

The post Netflix en chill Stoute Boudjies appeared first on gevaaalik.com.

Back to the future Stoute Boudjies

$
0
0

Wat beteken daardie titel? Niks. Jy is nie hier oor die titel van die post nie. Jy is hier oor jy wil Stoute Boudjies sien. Stuur sommer hierdie Stoute Boudjies met Whatsapp of Facebook Messenger na daardie groep ouens wat heeltyd memes vir mekaar stuur. Dan kan jy sommer memes vir my stuur met Facebook messenger en dan sit ek dit in die Random Gevaaalikhede.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Loading…

Die veiligstemanier om boom te kry, is om dit self te groei. Begin by die regte sade, kry die beste breeders se sade hier.

The post Back to the future Stoute Boudjies appeared first on gevaaalik.com.

Die week se Stoute Boudjies

$
0
0

Die week se Stoute Boudjies is alweer laat. Ek weet dit is so effens van ‘n fokop, tans. Dit sal alles weer na normaal terug keer wanneer ek weer beheer gekry het oor die situasie. Tot dan gaan jy maar moet vasbyt en dinge vat soos dit kom.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Loading…

Die beste manier om boom te kry in SA, is deur jou eie boom te groei. Leer hoe om die beste sade te kry hier.

The post Die week se Stoute Boudjies appeared first on gevaaalik.com.

Stoute Boudjies met Freek

$
0
0

Weereens, daardie titel maak niks sin nie. Maar jy is nie hier om dit titel te lees nie, is jy? Jy is hier om die Stoute Boudjieste sien. Dit is immers hoekom jy elke Woensdag na die site toe kom, al wil jy maak asof jy nie eintlik van gevaaalik.com hou nie. Actions speak louder than words my bra.

Dankie aan die ouens wat aanhou foto’s en stuff submit om gepost te word op gevaaalik.com. Stuur gerus jou foto’s in met Facebook Messenger.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Wees so cool soos al die ander kinders en kry vir jou ‘n GVLK hempie. Alle GVLK ietems is beskikbaar in vroue-snitte ook.

Die beste boom is boom wat jy self groei. Leer wat jy moet weed oor saadjies koop hier, en dan kry jy vir jou 15% af deur die banner hier onder te click.

Loading…

The post Stoute Boudjies met Freek appeared first on gevaaalik.com.

Viewing all 278 articles
Browse latest View live