Quantcast
Channel: Stoute Boudjies – gevaaalik.com
Viewing all 278 articles
Browse latest View live

R600 af op verblyf en Stoute Boudjies

$
0
0

Die week se Stoute Boudjies kom met ‘n bonus, R600 af van jou eerste AirBnB bespreking! Wat!? Kan jy dit glo? AirBnB is die maklikste manier om verblyf te bespreek en dit is aansienlik goedkoper as normale Bed en Breakfast of hotelle. Ek en my vrou gebruik al AirBnB as ons op vakansies or trippies weg gaan sedert 2015. Meestal omdat ons cheapskates is, en verblyf deur AirBnB is baie goedkoper as ander verblyf opsies.

Ons kry ook elke keer ‘n kamer met ‘n badkamer, klein leefarea en ‘n kombuis. Die laaste plek waar ons gebly het was in Rondebosch, Kaapstad en het ons maar R310 per nag gekos vir ons al drie; my vrou, my kind en ek. By meeste bed en breakfast plekke of hotelle kyk jy amper na R300 per persoon, per nag. So, click die banner hier onder en bespreek vir jou ‘n bietjie verblyf deur AirBnb en jy kan R1100 se verblyf kry vir net R500. Luuks!

Waarvoor wag jy? Kry jou R600 af van jou eerste bespreking deur AirBnB en bespreek vir jou ‘n lekker naweek weg voor die winter regtig begin.

Loading…

The post R600 af op verblyf en Stoute Boudjies appeared first on gevaaalik.com.


Stoute Boudjies vir gees

$
0
0

Stoute Boudjies vir gees? Wat beteken dit? Ek weet nie. As jy weet, laat weet my. Ek moet elke week ‘n titel opmaak, en soms maak daardie titel geen sin nie. Wat wel sin maak is om die gevaaalik Nuusbrief te kry elke Vrydag in jou inbox. Die gevaaalik Nuusbrief is vol links van alles wat op gevaaalik.com verskyn het oor die laaste week. Wat nog meer sin maak is om jou foto’s in te stuur vir my sodat ek dit met almal kan deel op die site. Stuur jou foto’s asb. na gevaaalikdotcom@gmail.com.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

As jy R699 of meer spandeer kan jy R100 af kry as jy coupon code ‘STIX’ gebruik by sabewell.co.za

Bewell SA Wooden watches and sunglasses

Loading…

The post Stoute Boudjies vir gees appeared first on gevaaalik.com.

Waar was jy Stoute Boudjies?

Stoute Boudjies bring die son uit

$
0
0

Dit is bewolk in Pretoria vandag. Die kans dat die Stoute Boudjies die oorsaak sal wees indien die son uitkom is redelik min, maar dit is worth a shot. Here goes, Stoute Boudjies vir jou en hopelik kom die son uit sodat ons nie nog Kaap-winter weer het nie. Onthou om seker te maak jy kry die gevaaalik Nuusbrief. Dit is die slimste manier om by te hou met alles wat op gevaaalik.com gebeur.

Ek gee die week ‘n horlosie weg op gevaaalik.com se Facebook page. Dit beteken dat baie mense skielik die GVLK Facebook page like, sodat hulle daardie horlosie kan wen. Ek wonder hoeveel van die tannies gaan ophou die page like as hulle die Stoute Boudjies sien?

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Loading…

The post Stoute Boudjies bring die son uit appeared first on gevaaalik.com.

Stoute Boudjies en simpel foute

$
0
0

More. Welkom by die week se Stoute Boudjies. Voor ons in die Stoute Boudjies inspring moet ek eers aan jou my simpel fout verduidelik. Om eerlik te wees verduidelik ek alles baie mooi hier. Tog sal ek vir jou die een video wys hier onder waar ek die fout maak om net blindelings om hoeke te hardloop waar mense sit en wag om my vrek te skiet.

Maak seker jy kry die gevaaalik Nuusbrief elke Vrydag, soday jy niks mis wat deur die week op gevaaalik.com gebeur het nie.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Gebruik die kode ‘helpmyspaar’ nou op komedie.co.za en kry vir jou 10% af op die GVLK Superhigh Limited Edition T-Shirt.

Loading…

The post Stoute Boudjies en simpel foute appeared first on gevaaalik.com.

Meteens Stoute Boudjies

$
0
0

Ek weet dit is laat. Tien teen een so laat dat meeste van julle hierdie eers sal sien Donderdag. In elk geval, hier is die week se Stoute Boudjies. As jy bang is jy mis iets op gevaaalik.com omdat jy nie elke dag die site besoek nie, kry net die weeklikse gevaaalik Nuusbrief. Dan sal jy ‘n email kry elke Vrydag met links na alles wat die week op gevaaalik.com was deur die loop van die week.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Loading…

The post Meteens Stoute Boudjies appeared first on gevaaalik.com.

Die week kort die balans van Stoute Boudjies

$
0
0

Jy like al klaar die Facebook page, jy volg op Twitter en nou is daar nog een wat ek jou gaan vra om te volg: My Instagram. Moet nie kommer nie, ek post nie 6 keer ‘n dag op Instagram nie so jou timeline sal nie gespam word deur net my snert nie. Plus jy kan nou mos mense mute op Instagram wat veroorsaak dat jy nooit hulle posts hoef te sien nie. Om iemand nie te volg nie is nie naastenby so baie van ‘n belediging soos om hulle te volg en te mute nie. Hier is jou kans, doen dit met my.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Spaar nou 10% op alles op komedie.co.za as jy die kode ‘helpmyspaar’ gebruik. Gaan check bietjie my hemde en ook van die ander stuff wat op komedie.co.za beskikbaar is.

Loading…

The post Die week kort die balans van Stoute Boudjies appeared first on gevaaalik.com.

Alles is agter Stoute Boudjies

$
0
0

Ek moes my hele kantoor skuif. Die substasie naby my huis (waar my elektrisiteit vandaan kom) het Dinsdagoggend afgebrand. Dit nou nadat hulle nie hul werk behoorlik gedoen het Maandag toe iets gebreek het by die substasie nie. Dus Dinsdag kort nadat die krag aan was het ‘n kortsluiting gebeur en toe brand die hele ding af. Daarom is die Stoute Boudjies in sy moer in laat, en so ook alles anders wat ek moes doen oor die laaste paar dae. Nou trek ons al by Donderdag en daar is nog moer baie werk om te doen.

As jy wil help om die werk minder te maak, koop vir jou ‘n GVLK t-shirt. Gebruik die kode GVLK10 en kry 10% af ook!

Geniet die Stoute Boudjies.

Loading…

The post Alles is agter Stoute Boudjies appeared first on gevaaalik.com.


Kom nie by alles uit nie Stoute Boudjies

$
0
0

Jir, daar is so baie posts wat ek wil doen vir gevaaalik.com. Ek kom net nie by alles uit nie. Game reviews, posts oor games, stukke satire, YouTube videos en nog vele meer. Ongelukkig moet ek fokus op die dinge wat die rekeninge betaal nou dat. Nie dat die Stoute Boudjies die rekeninge betaal nie (behalwe as jy so paar advertensies click) maar die gegrens via email wanneer die Stoute Boudjies nie gepost word nie is erg genoeg dat ek dit maar elke week doen.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Loading…

Koop vir jou ‘n gevaaalik hempie man. Dan ondersteun jy gevaaalik.com en jy kry ‘n befokte hemp!

The post Kom nie by alles uit nie Stoute Boudjies appeared first on gevaaalik.com.

Stoute Boudjies rol verby

$
0
0

Dit is reg, die Stoute Boudjies is weer hier. Elke Woensdag op gevaaalik.com is Stoute Boudjies dag. Dit is nou vir die nuwe kykers onder julle. Die van julle wat gereëld gevaaalik.com besoek weet dat Woensdag die dag is vir Stoute Boudjies. Ja, soms is die Stoute Boudjies laat. Gelukkig is daar goed soos die gevaaalike nuusbrief en die gevaaalik Facebook messenger waar jy een keer ‘n week ‘n update kan kry van wat jy gemis het die week op gevaaalik.com.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

 

Loading…

The post Stoute Boudjies rol verby appeared first on gevaaalik.com.

Einde van tye Stoute Boudjies

$
0
0

Die einde van tye is naby! Die wêreld is mal. Kyk net na die vrou wat gister soos ‘n dier met ‘n pylgeweer moes verdoof word oor sy nie “the best burger in Pretoria” kon kry nie en toe ‘n moerse scene gemaak het. Wat het van ons geword?

Maak nie saak wat gebeur nie, gelukkig sal jy die Stoute Boudjies hê om terug te val op. Terwyl alles anders uitmekaar moer, vind jy orde hier op gevaaalik.com.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Koop vir jou ‘n gevaaalik hempie man. Dan ondersteun jy gevaaalik.com en jy kry ‘n befokte hemp!

Ek het ‘n burger ontwerp vir Capital Craft en as jy nou gaan stem (deur te comment/like) op Capital Craft se Facebook page, dan sal jy vanaf 6 Augustus die gevaaalik.com burger op die menu sien. Pro tip: Kry die gevaaalik.com Burger met ‘n Frair’s Habit Red Ale. Die dominee het gebel, hy sê dit is die hemel.

Loading…

The post Einde van tye Stoute Boudjies appeared first on gevaaalik.com.

Stoute Boudjies en kry ‘n gevaaalik.com burger

$
0
0

Dit is reg, jou stem het gewerk en die gevaaalik.com burger gaan op Capital Craft se menu. Dit is nou albei die Capital Craft restuarante se menu. 13 – 31 Augustus kan jy by die Capital Craft van jou keuse die beste burger in Pretoria gaan kry: Die gevaaalik.com burger. Indien daar meer van my burger verkoop as die “burger” waarteen ek compete dan hou ons ‘n party om die wenner aan te kondig by een van die Capital Craft restaurante. Ek dink ons is veilig, want die “burger” waarteen ek compete is nie eers ‘n regte burger nie want daar is nie ‘n beef burger op die “burger” nie. Die gevaaalik.com burger het twee soorte vleis, want jy kry ‘n 200g smaked beef burger met bacon.

Wanneer jy een van die gevaaalik.com burgers gaan eet, maak seker jy laat weet my op Instagram, Twitter of Facebook. Beste advies wat ek jou kan gee is om ‘n Friar’s Habit Iresh Red Ale te kry saam met jou gevaaalik.com burger. Die twee gaan perfek saam!

Geniet die Stoute Boudjies en die gevaaalik.com burger.

Loading…

The post Stoute Boudjies en kry ‘n gevaaalik.com burger appeared first on gevaaalik.com.

Auto-Stoute Boudjies

$
0
0

Hoe gaan dit daar in die toekoms? Is alles nog ok? Is jy ok? Ek hoop alles gaan goed teen die tyd wat jy hierdie lees. Ek weet, jy is net hier vir die Stoute Boudjies. Nie om geselsies te maak nie.

Geniet die Stoute Boudjies.

Koop vir jou ‘n gevaaalik hempie man. Dan ondersteun jy gevaaalik.com en jy kry ‘n befokte hemp!

Hierdie hier onder is nie ‘n meme nie. Dit is waar jy hout kan kry wat droog is en waarop jy kan braai. Iets waaraan daar deesdae ‘n tekort is in Pretoria.

Loading…

The post Auto-Stoute Boudjies appeared first on gevaaalik.com.

Tantos Stoute Boudjies

$
0
0

“Tantos” is “so baie” in Spaans. Moet nooit sê dat die Stoute Boudjies net gaan oor girls met min klere aan nie. Hier leer ons ook goed, soos Spaanse woorde. Wat ek julle wel ook wil vertel is dat ek binnekort weer myself gaan straf en ‘n comedic resensie doen van ‘n Afrikaanse-pop video en persoonlikheid, soos wat ek al daardie jare gelede gedoen het met Dirk van der Westhuizen se “Supercool”. Ek het aktief besluit om nie daardie tipe content meer te maak nie, want die Afrikaner-pop mensies en hule gehoor is ‘n ultra-sensitiewe spul. Maar as jy my gaan dreig met fisiese geweld, dan gaan ek vir jou ‘n vet toffie wys.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Koop vir jou ‘n gevaaalik hempie man. Dan ondersteun jy gevaaalik.com en jy kry ‘n befokte hemp!

Loading…

The post Tantos Stoute Boudjies appeared first on gevaaalik.com.

Nog bietjie Stoute Boudjies

$
0
0

Dinge is aan die rol en die foto’s stroom in. Almal stuur hul foto’s in sodat almal wat gevaaalik.com check ook die foto’s kan sien. Tussen hierdie foto’s is daar natuurlik ook foto’s vir die Stoute Boudjies. Moet nie kommer nie, elke foto kry ‘n huis. Partykeer vat dit net ‘n rukkie om almal in te werk. So hier en dar kom daar ‘n foto deur wat bietjie te veel “vel” wys. Hou aan om daardie foto’s in te stuur asseblief.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Loading…

The post Nog bietjie Stoute Boudjies appeared first on gevaaalik.com.


Jy leweR net een keer Stoute Boudjies

$
0
0

Nuwe GVLK hemp design is uit. Julle het gestem, en ek het geluister. Die twee populêrste keuses kan nou gekoop word. Hier is ook Stoute Boudjies vir die van julle wat hier is vir dit. Moet nie laat ek verder tussen jou en die Stoute Boudjies kom nie.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Kry nou jou “Jy lewe net een keer” hemp deur die image of hierdie link te click.

Loading…

The post Jy leweR net een keer Stoute Boudjies appeared first on gevaaalik.com.

Die uitsig oor Stoute Boudjies

$
0
0

So ver as wat die oog kan sien, Stoute Boudjies. Eintlik nie. Eintlik is die Stoute Boudjies net vir so ver soos wat die volgende 12 of wat foto’s ons vat. Dankie aan almal wat foto’s instuur, veral die dames wat hul boyfriends/mans wil verras met ‘n foto in die Stoute Boudjies. Jy kan jou foto ook stuur deur hier te click.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Loading…

Kry nou jou “Jy lewe net een keer” hemp deur die image of hierdie link te click.

The post Die uitsig oor Stoute Boudjies appeared first on gevaaalik.com.

Stoute Boudjies en ‘n geheime video

$
0
0

Toe ek op skool was het nie almal “rekenaar speletjies” gespeel nie. “TV speletjies” was ook nie baie populêr nie. Ek was al jare uit die skool toe een van my vriende eendag trots vir ons groepie van 5 ouens sê: “Ek is baie bly daai games speel ding het my nie gebyt nie. Dink net hoeveel tyd sou ek gemors het met games speel.”

Toe ek op skool was, was het ek en my vriende baie middae spandeer met Playstation controllers in hand. Dit het ons verseker nie die cool kids gemaak nie. Dit was wel fun. Nou sien ek hoe die “geeks” probeer om joernaliste te boelie oor hulle so bietjie spot met ‘n geek wees. Lyk my die moderne geek gee om wat ander mense van hulle dink, en dit vat half die fun uit ‘n geek wees uit.

Geniet die Stoute Boudjies.

Loading…

The post Stoute Boudjies en ‘n geheime video appeared first on gevaaalik.com.

Middelweek Stoute Boudjies

$
0
0

Dit is die middel van die werksweek. Woensdag is nie net dit middel van die week nie, dit is ook wanner die Stoute Boudjies op gevaaalik.com verskyn. Stuur gerus jou foto’s in op Facebook Messenger. Of as jy net een keer ‘n week ‘n email wil kry met al die links wat alles die week op gevaaalik.com was, kry die nuusbrief hier.

Wie dink jy gaan wen tussen Conor McGregor en Khabib Nurmagomedov? Laat weet my op hierdie post.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Loading…

The post Middelweek Stoute Boudjies appeared first on gevaaalik.com.

10/10 Stoute Boudjies

$
0
0

Die 10/10 is eintlik oor die datum, want vandag is 10/10. In elk geval, daar is steeds Stoute Boudjies hier onder vir die van julle wat belangstel. Dan was daar vroër die week ook ‘n stukkie oor hoe om dagga te groei in Suid-Afrika. Ag, want jy weet, hier is ek besig om die dinge te publiseer wat niemand anders wil nie al sit julle daar buite wat dit alles wil sien.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Loading…

The post 10/10 Stoute Boudjies appeared first on gevaaalik.com.

Viewing all 278 articles
Browse latest View live