Quantcast
Channel: Stoute Boudjies – gevaaalik.com
Viewing all 278 articles
Browse latest View live

Ken jy die Stoute Boudjies?

$
0
0

Ek sal hoop as jy gereëld op gevaaalik.com 'n draai maak dat jy teen die tyd al die Stoute Boudjies ken. As jy nuut is op gevaaalik.com, welkom by die Stoute Boudjies. Jy kan elke Woensdag die Stoute Boudjies vang, en op Vrydae kry jy die Vrydag Bederf. Voel vry om die gevaaalik.com Facebook page ook 'n like te gaan gee. Of follow @gevaaalikdotcom op Twitter. Either way, welkom by gevaaalik.com.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Stoute Boudjies 20140827

Stoute Boudjies 20140827

Stoute Boudjies 20140827 (10)

Stoute Boudjies 20140827 (9)

Stoute Boudjies 20140827 (8)

Stoute Boudjies 20140827 (7)

Stoute Boudjies 20140827 (6)

Stoute Boudjies 20140827 (5)

Stoute Boudjies 20140827 (4)

Stoute Boudjies 20140827 (3)

Stoute Boudjies 20140827 (2)

 


Croutch, pause, Stoute Boudjies

$
0
0

Ek haat "isms". Atheism, feminism, sexism enige ism. Dit is nie moeilik nie, wees net nice. Don't be a cunt. Dan sal die lewe baie makliker wees vir jou en die rondom jou. Hier is nog 'n tip: Jy is nie een of ander crusader wat mense se opinies gaan verander nie. As jy 'n atheist wil wees, fine, maar hou dit vir jouself. Selfde met al die ander "isms".

Ek het die fout gemaak om vir News24 (eintlik Women24, lang storie) iets te skryf. Jy kan dit hier leer. Ek voel of ek 'n deel van my siel verkoop het. Hoekom is die wêreld so vol dom?

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Stoute Boudjies 20140903 (2)

Stoute Boudjies 20140903 (8)

Stoute Boudjies 20140903 (9)

Ek dink Suid-Afrikaanse dames doen dit beter. Stuur jou foto's na stix[at]gevaaalik[dot]com

Stoute Boudjies 20140903 (10)

Stoute Boudjies 20140903

Stoute Boudjies 20140903 (7)

Stoute Boudjies 20140903 (6)

Stoute Boudjies 20140903 (5)

Stoute Boudjies 20140903 (4)

Stoute Boudjies 20140903 (3)

Wil jy leer SCUBA duik? Wil jy dit saam met Claudi Pieterse doen? Hou dan die site dop vir mmer details binnekort.

Stoute Boudjies jou internet hoogtepunt

$
0
0

Jy wag al heel week hiervoor; die Stoute Boudjies. Dankie vir die van julle wat ons volg op Twitter, Facebook en opsign om elke nuwe post na jou toe gemail te kry.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Stoute Boudjies 20140910

Stoute Boudjies 20140910

Stoute Boudjies 20140910 (9)

Stoute Boudjies 20140910 (8)

Stoute Boudjies 20140910 (7)

Stoute Boudjies 20140910 (6)

Stoute Boudjies 20140910 (5)

Stoute Boudjies 20140910 (4)

Stoute Boudjies 20140910 (3)

Stoute Boudjies 20140910 (2)

Nasionale Braaidag Verjaarsdag Party en Stoute Boudjies

$
0
0

Wat maak jy op Nasional Braaidag? Ek sal jou sommer sê wat gaan jy wil maak: Jy gaan wil bier drink, jy gaan 'n braaivleisie wil tand en jy gaan lekker wil kuier saam met vriende. Dit is hoekom ons besluit het om ons verjaarsdag party sommer op Nasionale Braaidag te hou, 24 September 2014 by Capital Craft in Pretoria.

Die details:

Ons skop die dag af met 'n breakfast-bier teen 10:30. Ons gaan onmiddelik begin om free bier uit te deel vir die eerste 30 gevaaalik.com fans wat opdaag en vir ons hulle tweet wys waar jy vir @capitalcraft en @gevaaalikdotcom metion saam met die hashtag #GevaaalikBDAY. Maklik, vind my, wys my jou tweet op jou foon en ek tap vir jou 'n bier uit die keg.

Dit is nogsteeds Nasionale Braaidag

Net oor jy by Capital Craft gaan wees beteken nie dat jy nie gaan kan 'n braaivleisie tand nie. Ons gaan more die specials aankondig, maar ek kan julle solank sê dat Capital Craft ouens daar gaan hê om jou boerewors/vleisie vir jou te braai. Dit is immers Nasionale Braaidag!

Kom vier ons verjaardsga saam met ons, kom drink 'n bier of tweet saam met ons, kom geniet Nasional Braaidag saam met ons. Ek sal more an die nitty-gritty details vir julle hê in 'n volledige post oor die gevaaalik.com Birthday Bash by Capital Craft.

Vir nou, geniet die Stoute Boudjies.

Stoute Boudjies 20140917 (8)

Stoute Boudjies 20140917 (7)

Stoute Boudjies 20140917

Stoute Boudjies 20140917

Stoute Boudjies 20140917 (3)

Stoute Boudjies 20140917 (4)

Stoute Boudjies 20140917 (5)

Stoute Boudjies 20140917 (6)

Stoute Boudjies 20140917 (9)

Stoute Boudjies 20140917 (2)

Nasionale Braaidag Stoute Boudjies

$
0
0

Teen die tyd weet jy seker al van ons party more. Indien nie, loer hier. So paar van die gevaaalike dames het al gevra of hulle ook maar kan kom draai by Capital Craft more. Natuurlik is enige fans van gevaaalik.com genooi, regardless van geslag. Ons waardeer ons dames lesers net soveel soos ons ouens lesers. Net om julle gevaaalike dames bietjie meer gemaklik te laat voel, hier is iets vir die dames en ons party more.

Hoe die dames dit doen

Daardie banner is ook design deur 'n gevaaalike dame. Danielle Roe, jy kan nog van haar werk sien op haar website. Right, almal is welkom by more se geselligheid. Check julle dan. Geniet die early edition van Stoute Boudjies. Ek gooi dit nou op die site want more gaan ek te besig wees om te kuier.

Stoute Boudjies 20140924 (2)

Stoute Boudjies 20140924 (3)

Stoute Boudjies 20140924 (4)

Stoute Boudjies 20140924 (5)

Stoute Boudjies 20140924

Stoute Boudjies 20140924 (9)

Stoute Boudjies 20140924 (8)

Processed with VSCOcam with c1 preset

Stoute Boudjies 20140924 (6)

Gevaaalike Dames met Bier

$
0
0

Right, ons verjaarsdag party is vandag by Capital Craft! Daar gaan twee gevaaalike Movember dames wees vanaf 11:30 tot 14:30 om te help om jou op te sign vir die gevaaalik.com Movember groep. Dit is vir charity. Gepraat van charity, ons gaan beer-pong ook hê. R10 per persoon om te speel (bring jou eie bier), wenner hou sy R10, verloorder se R10 gaan vir Movember se fonds insameling.

Right, hier is dames wat bier geniet. Sien julle vanaf 10:30 by Capital Craft.

Nasionale Braaidag Gevaaalike Dames Bier (2)

Nasionale Braaidag Gevaaalike Dames Bier (3)

Nasionale Braaidag Gevaaalike Dames Bier (4)

visit evilmilk.com

visit evilmilk.com

Nasionale Braaidag Gevaaalike Dames Bier (7)

visit evilmilk.com

Nasionale Braaidag Gevaaalike Dames Bier (9)

Nasionale Braaidag Gevaaalike Dames Bier (10)

Nasionale Braaidag Gevaaalike Dames Bier (11)

Nasionale Braaidag Gevaaalike Dames Bier (12)

Nasionale Braaidag Gevaaalike Dames Bier (13)

visit evilmilk.com

visit evilmilk.com

Nasionale Braaidag Gevaaalike Dames Bier

Nasionale Braaidag Gevaaalike Dames Bier

Stoute Boudjies bring glimlaggies

$
0
0

Woensdag? Al klaar? Ek weet daar moet vandag 'n nuwe podcast verskyn, en hy sal later vandag op die site wees. Dinge gaan net soos gewoonlik mal aan die kant. Tot dan, check die zef van eastern Europe af.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Stoute Boudjies 20141001 (2)

Stoute Boudjies 20141001 (3)

Stoute Boudjies 20141001 (4)

Stoute Boudjies 20141001 (5)

Stoute Boudjies 20141001 (6)

Stoute Boudjies 20141001 (7)

Stoute Boudjies 20141001 (8)

Stoute Boudjies 20141001 (9)

Stoute Boudjies 20141001 (10)

Stoute Boudjies 20141001 (11)

Stoute Boudjies 20141001

 

As selfoon dienste maar net so cool was soos Stoute Boudjies

$
0
0

Het ek al vir julle gesê hoe baie haat ek vir Vodacom en MTN? Nie? Ok, kom ek sê julle gou: Ek HAAT vir Vodacom en MTN. Op die week se podcast praat ek in die intro vinnig oor monopolies en hoe kak 'n monopoly is vir ons as consumers. Ek noem Telkom en Eskom, maar ek kon seker gegaan het met Vodacom en MTN ook. Want nie net betaal ons deur ons holle vir hulle 'dienste' nie, maar hulle 'dienste' is ook super swak.

Dit het my nou reeds 6 probeerslagte gevat om net die podcast te upload na die site toe sodat julle na dit kan luister. Dit is slegs 32 megabytes. Meanwhile betaal ek 'n kakhuis vol geld aan MTN vir die sogenaamde diens, wat so klein bietjie data ook insluit. Data waarvoor ek uit my hol betaal. Mens sal dink dit sal darem sorg vir regte diens.

Anyway, geniet die week se Stoute Boudjies.

Stoute Boudjies 20141008

Stoute Boudjies 20141008 (12)

Stoute Boudjies 20141008 (11)

Stoute Boudjies 20141008 (10)

Processed with VSCOcam with f1 preset

Stoute Boudjies 20141008 (8)

Stoute Boudjies 20141008 (7)

Stoute Boudjies 20141008 (6)

Stoute Boudjies 20141008 (5)

Stoute Boudjies 20141008 (4)

Stoute Boudjies 20141008 (3)

Stoute Boudjies 20141008 (2)


Maak wat jy wil met Stoute Boudjies

$
0
0

Die voordeel van gevaaalik.com does soos wat ons dit doen is dat ons kan maak net wat ons wil. Ons het nie 'n baas of "people upstairs" wat vir ons sê ons kan nie Stoute Boudjies doen nie, of ons kan nie vloek nie. Ons doen ook ons podcast soos niemand anders in SA dit doen nie. Die nadeel is dat daar nie 'n groot corporate agter ons staan en geld in ons rigting gooi nie. Dit suck, of doen dit? Want fuck it, hier is weer Stoute Boudjies.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Stoute Boudjies 20141015 (2)

Stoute Boudjies 20141015 (3)

Stoute Boudjies 20141015 (4)

Stoute Boudjies 20141015 (5)

Stoute Boudjies 20141015 (6)

Stoute Boudjies 20141015 (7)

Stoute Boudjies 20141015 (8)

Stoute Boudjies 20141015 (9)

Stoute Boudjies 20141015 (10)

Stoute Boudjies 20141015

Geluk kom saam met Stoute Boudjies

$
0
0

As jy nie gelukkig was nie, gaan jy nou baie gelukkig wees, want Stoute Boudjies. Asook heel onder aan die week se Stoute Boudjies sal jy 'n poster sien vir bietjie live musiek by Schivas in Pretoria met Spoonerman, Cami Scoundrel en . Dit is free, so kom maak 'n draai.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Stoute Boudjies 20141022 (2)

Stoute Boudjies 20141022 (3)

Stoute Boudjies 20141022 (4)

Stoute Boudjies 20141022 (5)

Stoute Boudjies 20141022 (6)

Stoute Boudjies 20141022 (7)

Stoute Boudjies 20141022 (8)

Stoute Boudjies 20141022 (9)

Stoute Boudjies 20141022 (10)

Stoute Boudjies 20141022

Stoute Boudjies 20141022

Schivas Show

Breek hump day in met Stoute Boudjies

$
0
0

Die middel van die week, hump day, want as jy oor die hump is dan is dit amper weer naweek. Die Stoute Boudjies kom na jou toe elke Woensdag, of elke hump day. Meeste van julle weet dit seker reeds, maar hierdie informasie is vir nuwe lesers. As jy nuut is tot die phenomena van gevaaalik.com gaan loer na ons Facebook page of volg ons op Twitter.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Stoute Boudjies 20141029 (2)

Stoute Boudjies 20141029 (3)

Stoute Boudjies 20141029 (4)

Stoute Boudjies 20141029 (5)

Stoute Boudjies 20141029 (6)

Stoute Boudjies 20141029 (7)

Stoute Boudjies 20141029 (8)

Stoute Boudjies 20141029

Stoute Boudjies 20141029

Stoute Boudjies 20141029

Die geluk van Stoute Boudjies

$
0
0

Hoe lyk dit nou? Nee lekker. Jip, dit is tyd vir die Stoute Boudjies. Dit help nie om dit te probeer fight nie. Baie voor jou het al probeer om gevaaalik.com te fight, en dit was niks anders as 'n mors van tyd nie. Nie net ons is gevaaalik.com nie, ons lesers is ook gevaaalik.com.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Stoute Boudjies 20141105

Stoute Boudjies 20141105
Stoute Boudjies 20141105 (10)

Stoute Boudjies 20141105 (9)

Stoute Boudjies 20141105 (8)

Stoute Boudjies 20141105 (7)

Stoute Boudjies 20141105 (6)

Stoute Boudjies 20141105 (5)

Stoute Boudjies 20141105 (4)

Stoute Boudjies 20141105 (3)

Stoute Boudjies 20141105 (2)

Stoute Boudjies en net neutrality in SA

$
0
0

Edit: MTN het van hulle laat hoor. Ons hou julle op hoogte. Ons probeer wat hulle sê op papier kry.

Voor ons kom by die Stoute Boudjies, net gou iets belangrik. Elke keer as jy 'n Whatsapp boodskappie stuur dan vat dit so klein bietjie data, daardie data waaroor jy so baie betaal. MTN wil nou begin om 'n premium te charge bo-op dit wat jy reeds betaal vir die data. Met ander woorde, hulle wil hê jy moet betaal om Whatsapp te gebruik.

Hierdie is obviously ';n move wat hulle maak omdat niemand regtig meer SMS nie, en dus maak die geldgierig naaiers nie meer soveel biljoene soos wat hulle gemaak het in die verlede nie. Net vir interesantheid, dit kos MTN letterlik minder as 1c vir daardie sms waarvoor jy meer as 75c betaal.

Hierdie is 'n net neutrality issue wat ons tref in Suid-Afrika en ons moet opstaan daarteen. MTN probeer Vodacom en Cell C natuurlik ook oortuig om dieselfde te doen. Ons het besluit om ons stem te gebruik op Facebook en Twitter. Maak jou stem dik en doen dieselfde en tag @MTNza in jou tweet of tag hulle in jou status op Facebook. Jy kan ook net ons status of ons tweet gaan share of retweet as jy nie self die werk wil insit nie.

Ok. Geniet die week se Stoute Boudjies.

Stoute Boudjies 20141112

Stoute Boudjies 20141112 (11)

Stoute Boudjies 20141112 (10)

Stoute Boudjies 20141112 (9)

Stoute Boudjies 20141112 (8)

Stoute Boudjies 20141112 (7)

Stoute Boudjies 20141112 (6)

Stoute Boudjies 20141112 (5)

Stoute Boudjies 20141112 (4)

Stoute Boudjies 20141112 (3)

Stoute Boudjies 20141112 (2)

 

‘n YouTube ad wat jy nie sal wil skip nie

$
0
0

Ons almal ken daardie verdomde YouTube advertensies, die wat jy eers 5 sekondes van moet kyk voor jy dit kan skip. Het jy geweet as jy daardie "Skip Ad" knoppie click sodra jy kan, betaal die adverteerder nie eers vir die 5 sekondes waarna jy moes staar nie. Dit raak nog erger wanneer 'n brand jou forseer om deur die hele advertensie te sit.

YouTube Sexy Lingerie Skip Ad

Ek het nou nou net die advertensie gesien en kan jy glo, ek het dit nie geskip nie. Al het die advertensie heeltyd vir my gesê ek kan die ad maar skip nou, het ek nie. Ek het die hele ad gekyk. Ek het met liefde dat die brand betaal vir daardie advertensie. Tog gaan ek steeds nie hulle produk koop nie, al is dit sexy lingerie. Ek gaan julle net die ad wys. Dit voel amper asof die advertensie gemaak is vir die Vrydag Bederf of Stoute Boudjies.

Enjoy.

Kom in die moeilikheid vir Stoute Boudjies

$
0
0

Kan jy nou glo dat so iets sal gebeur? Ja, daar is mense met stokke in hul holle. Wat hul neusies altyd in ander mense se sake wil druk. Asof dit hulle traak wat jy geniet en wat nie. Solank jy niemand seer maak in die proses nie, who cares? As jy nie hou van die Stoute Boudjies nie, beteken dit niemand anders mag daarvan hou nie?

Ek vermoed mense wat kla oor goed soos die Stoute Boudjies is baie soos ouens wat teen homosexuality is, maar in geheim smag hulle eintlik na groot piele.

Stick it to the man, en geniet die week se Stoute Boudjies.

Stoute Boudjies 20141119 (2)

Stoute Boudjies 20141119 (2)

Stoute Boudjies 20141119 (3)

Stoute Boudjies 20141119 (4)

Stoute Boudjies 20141119 (5)

Stoute Boudjies 20141119 (6)

Stoute Boudjies 20141119 (7)

Stoute Boudjies 20141119 (8)

Stoute Boudjies 20141119

Stoute Boudjies 20141119

tumblr_ndweiwcrvc1t5vf0wo1_500

Victoria Paige Stoute Boudjies 20141119

Zuma - Kim Kardashian


Stoute Boudjies, word wakker

$
0
0

Voor ons by die Stoute Boudjies kom, onthou vandag is jou laaste kans om in te skryf vir die 2 Foo Fighters kaartjies wat ons weg gee. So gaan loer na die kompetisie en los jou comment om in te skryf. Maklik soos dit.

In ander nuus, die week se podcast is oppad, maar ons het besluit om van nou af die podcast op elke Vrydag oggend te sit op die site. Want Vrydag is gewoonlik 'n boring dag by die werk en dan kan die podcast jou bietjie entertain deur die boring Vrydag.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Stoute Boudjies 20141126

Stoute Boudjies 20141126 (12)

Stoute Boudjies 20141126 (11)

Stoute Boudjies 20141126 (10)

Stoute Boudjies 20141126 (4)

Stoute Boudjies 20141126 (6)

Stoute Boudjies 20141126 (8)

Stoute Boudjies 20141126 (3)

Stoute Boudjies 20141126 (2)

Hump day met Stoute Boudjies

$
0
0

Stoute Boudjies is hier om jou Woensdag te verbeter. Teen die tyd het jy tien teen een Kate Upton se zero gravity boobs gesien ook, so jou Woensdag gaan mos likely heel lekker.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Stoute Boudjies 20141203

Stoute Boudjies 20141203 (11)

Stoute Boudjies 20141203 (10)

Stoute Boudjies 20141203 (9)

Stoute Boudjies 20141203 (8)

Stoute Boudjies 20141203 (6)

Stoute Boudjies 20141203 (4)

Stoute Boudjies 20141203 (3)

Stoute Boudjies 20141203 (2)

Stoute Boudjies deur guest editor Stephanie Be

$
0
0

Woensdae is mos die kakste dae. Ek weet nie hoekom mense sê dat Maandag die ergste dag in die week is nie! Vir my is ‘n Maandag ‘n goeie dag – dit is die begin van ‘n nuwe week, ‘n vars begin. Woensdag sit direk in die middel van die week… te ver van die vorige naweek, en te ver van die komende week. Nee man. Sies. So dit maak sin dat daar iets is om na uit te sien! Stoute Boudjies!

Ek doen Topless Tuesday op my eie blog [stephaniebe.co.za], en elke nou en dan doen ek ietsie met boude. Ek is eintlik ‘n groter ‘fan’ van boude as boobs. Vir meeste meisies is jou boobs die boobs waarmee jy gebore is… maar met boude is dit ‘n ander storie. Jy kan letterlik jou gat af werk, en as gevolg daarvan het ek meer respek vir die meisies wat mooi boude het.

Geniet dit! Sê vir my watse boudjies jou gunsteling is op Twitter: @StephanieBe

9 Stoute Boudjies 20141210

8 Stoute Boudjies 20141210

7 Stoute Boudjies 20141210

6 Stoute Boudjies 20141210

5 Stoute Boudjies 20141210

4 Stoute Boudjies 20141210

3 Stoute Boudjies 20141210

2 Stoute Boudjies 20141210

1 Stoute Boudjies 20141210

Voel soos Maandag Stoute Boudjies

$
0
0

Vandag voel dalk effe soos 'n Maandag, maar dit is Woensdag, Stoute Boudjies dag. Voor ons in die Stoute Boudjies inspring wil ek net gou vir julle iets vra, veral die van julle wat gereëld kommentaar los. Is daar enige van die gevaaalik.com lesers wat reddit (as jy dit nog nie gebruik nie, moet jy, dit is regtig die front page of the internet) gebruik of ken? As jy reddit gebruik, laat weet ons asb in die comments hier onder die Stoute Boudjies. Veral as jy een van ons gereëlde lesers of commenter is. Dankie.

Right, fok Woensdag. Hier is die week se Stoute Boudjies... dag.

Stoute Boudjies 20141217 (2)

Stoute Boudjies 20141217 (3)

Stoute Boudjies 20141217 (4)

Stoute Boudjies 20141217 (5)

Stoute Boudjies 20141217 (6)

Stoute Boudjies 20141217 (7)

Stoute Boudjies 20141217 (8)

Stoute Boudjies 20141217 (9)

Stoute Boudjies 20141217 (10)

Stoute Boudjies 20141217 (11)

Stoute Boudjies 20141217

 

Stoute Boudjies werk deur Desember

Viewing all 278 articles
Browse latest View live