Het jy al ooit in die werk se badkamer ingestap, gesien dat een van die cubicles beset is, maar niks geruik nie? Jy mag dalk by jouself dink "Die arme hardlywige siel", wat jou dalk 'n nice persoon maak. Die realiteit mag dalk baie meer boos wees - iemand is besig om hierdie week se Stoute Boudjies ten volle te benut. Soos jy dit behoort te doen.
Om Stoute Boudjies te doen as 'n eerste post mag dalk een van die maklikste dinge wees wat ek hierdie week gedoen het, tog sit ek nou al vir 'n uur en probeer uitfigure hoe om jou basies vir plus minus 1 minuut uit die werk te hou. Wat fokken simpel is as jy daaraan dink. Maar jy ken my nie. Anyways, ek is nuut op gevaaalik.com en sal van nou af weekliks verantwoordelik (strafregtelik) gehou word vir Stoute Boudjies, en een van die Random Gevaaalikhede per week. Ek is van Centurion, gebreed innie Kaap en het 'n mean right hook. Watchit.
![Stoute Boudjies 20140730 (2)]()
![Stoute Boudjies 20140730 (3)]()
![Stoute Boudjies 20140730 (4)]()
![Stoute Boudjies 20140730 (5)]()
![Stoute Boudjies 20140730 (6)]()
![Stoute Boudjies 20140730 (8)]()
![Stoute Boudjies 20140730 (9)]()
![Stoute Boudjies 20140730 (10)]()
![Stoute Boudjies 20140730]()